This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Die uitdaging van die eindtyd
Sold

Die uitdaging van die eindtyd

Secondhand 1 was available
Indicative market price: R5.00
R40.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
3775932
Die uitdaging van die Eindtyd

Geskryf deur Roberts Liardon

 

Ons leef in ‘n deurmekaar en verwarde wêreld sonder vaste morele beginsels en sterk leierskap in die samelewing. Meer as ooit tevore ontbreek daar duidelikheid oor basiese sake soos kulturele identiteit (wie is ek?), morele standaarde (hoe moet ek leef?), politieke ideologie (watter beleid is reg, bv. kapitalisme, sosialisme of pragmatisme?) en godsdienstige waardes (moet ek een van die tradisionele godsdienste aanvaar, agnosties wees of mistiese ondervindings uit die Ooste beoefen?).

Elkeen doen net wat hy of sy wil, en dit veroorsaak dat lede van die samelewing soos dwalende skape sonder ‘n herder is (Jes. 53:6). Salomo sê tereg: “Daar is ‘n weg wat vir ‘n mens reg lyk, maar die einde daarvan is weë van die dood” (Spr. 16:25). Die Living Bible sê: “Voor elke mens is daar ‘n breë en aangename pad wat volgens hom reg is, maar dit eindig in die dood.” Die meeste mense gaan té laat agterkom dat hulle op die verkeerde pad was.

Die volgende is ‘n aantal belangrike kenmerke van ons tyd:

Lees meer in die boek

 

 

View all my other items

Customer ratings: 1 ratings

very nice service
05 Jul 2007