Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse Gholf is 'n moet lees vir enige gholf-fanatikus. Michael Vlismas het uit jare se ervaring as sport- en gholfjoernalis geput om 'n fassinerende versameling trivia, aanhalings, ongelooflike tellings, skreeusnaakse staaltjies en verhale van agter die skerms van Suid-Afrika gholf saam te stel.
We sell a wide variety of good quality secondhand books, CDs, DVDs, magazines, and other small gifts.
We do accept rreasonable offers on most of our items.
Ons verkoop 'n groot verskeidenheid tweedehandse boeke, CDs, DVDs, tydskrifte en ander klein geskenkies.
Ons aanvaar redelike annbiedinge op meeste vam ons produkte.