This auction has been won.
View other items offered by Bokmakierie20016
Leading
BuyRinda114 1 × R95.00
15 Oct 19:48

Similar products

Kok in die Sop
Secondhand
R55.00
Die Suid-Afrikaanse Melktert Versameling
New
R350.00
Marty Klinzman Die Suid-Afrikaanse Kookboek vir die Buitelewe
Secondhand
R69.00
Uit die melkkan
Secondhand
R100.00
Die Uitsonderlike SNOWFLAKE Versameling. Heilie Pienaar
Sold

Die Uitsonderlike SNOWFLAKE Versameling. Heilie Pienaar

Secondhand 1 was available
R5.00 minimum increment
R95.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
204330981

2012. Hardeband. A4 grootte. 176 bladsye. Baie goeie toestand; soos nuut. Uitgewer plakkertjie heel voor-in. Meer as 1kg.

Die Uitsonderlike Snowflake Versameling 'n reeks eenvoudige en maklike resepte in wat wissel van klassieke gunstelinge, tot nuwe, opwindende happies. Die boek bied 'n uitsonderlike versameling van soet en sout resepte vir koeke, nageregte, koekies, terte, pasteie, skons en muffins. 

Die leser sal nie net slegs tradisionele Suid-Afrikaanse resepte wat ons oumas gebak het op die proef stel nie, maar ook met meer byderwetse bakgiere kan eksperimenteer deur bestanddele soos gedroogde bosbessies en tamaties te gebruik. Heerlike eiervrye sponskoeke en resepte vir spesifieke dieetvereistes word ook ingesluit.

Basiese vaardighede en maklik beskikbare bestanddele word benodig om hierdie resepte op die proef te stel. Dit is nie nodig vir duur toerusting of bestanddele nie en tog is daar soveel nuwe, opwindende idees en resepte om jou te inspireer.

Vir groentjies in die kombuis is daar vele basiese tegnieke, praktiese wenke en variasies wat jou sal help om elke keer heerlike varsgebakte produkte, soet en sout, te maak. 

 

 

 

Recently viewed

See more
HIGH SPEED HO: Highly Detailed BMW Z3 Cabriola in Good Un-Boxed Condition.
Secondhand
R85.00 No bids
ALTERED AEON Dispiritism SEALED Swedish Thrash Metal [Shelf G Box 15]
Secondhand
R80.00
The last year of being married by Sarah Tucker
Secondhand
R35.00
28% OFF
ASTRUM GENERIC TONER FOR HP 85A P1102/M1212 CANON 725 B
New
R151.00 R209.00

Customer ratings: 1 ratings

Baie goeie diens! Soos altyd. Dankie!
25 Nov 2015