Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
DIE URE AGTER ONS deur Len Anthony
Hardeband in goeie toestand. Bladsye effens verkleur. Hierdie boeke was veral bekend onder die boekklublesers van vergange dae wat 'n voorkeur gehad het vir hoogstaande Afrikaanse skrywers van formaat. 'n Baie goeie leeskopie. Stewig gebind. Posgeld en verpakking R25.00.