Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Die Uur van die Idiote
Sub Title:
Author: Abraham H.De Vries
Publisher:
Year:
ISBN: 9780798110471
Summary: Die uur van die idiote is die tiende bundel van De Vries, een van die belangrikste beoefenaars van die kortkuns in Afrikaans.Met hierdie bundel, sy eerste sedert Bliksoldate bloei nie, in 1975, bring De Vries interessante nuwe ontwikkelinge, maar sluit tog ook in belangrike opsigte aan by sy vorige werk.Die verhale speel teen 'n wye agtergrond af: van die Klein Karoo na Natal, van 'n half vergete klein stranddorpie aan die Kaapse suidooskus na die grootstad of na Griekeland. En daar is 'n wye verskeidenheid mense hier te ontmoet: vermoendes wat hulle aan die lewe onttrek maar tog voorttas na rigting en sin, Karel Afrikaner wat oor die verlede sit en mymer op sy werf, toeriste wat in Griekeland rondreis maar eintlik in 'n veel wyer sin van die woord op reis is, 'n moeder en dogter vasgevang in 'n dorpse milieu waar almal van almal weet, werknemers en werkgewers gewikkel in 'n patroon van lojaliteit en verraad in 'n rustige boekegemeenskap, 'n afbeenman in 'n rystoel wat op die perron aan die verkeerde kant van die trein, aan die wit of die swart kan, afklim
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.