Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
SIGNED & INSCRIBED BY PIETER-DIRK UYS, die van aardes van grootoor 'n epiese verhaal in 780 episodes, 5 bedrywe en 2 landstale, theatrical programme, 1978, die Laager by die Mark, original, , Afrikaans text, 29.5 cms x 10.6 cms, condition: good to very good.
Hierdie stuk is vir die eerste keer opgevoer in die Atejee van die Baxterteater in Kaapstad op 26 November 1977 onder beskerming van FRINGE. Die spellers was Mary Dreyer, Antoinette Kellermann, Lida Botha, Christopher Galloway, Marthinus Basson en Bill Curry. Regie deur Dawie Malan. Die teks is herskryf en soos hy hier staan opgevoer onder die beskerming van Die Geselskap in Die Laager, Markteater, Johannesburg vanaf 20 September 1978. Op 20 Ok 1978 is die opvoering deur die publikasieraad onder seksies a, b, c en d van die Wet verbied. Appèl is aangeteken en die appèlsaak is gewen danksy die energie en werk van Mannie Manim van die Markteater en van regsgeleerdes Koos de la Rey en Mac Scheepers. Na etlike snitte en verwydering van fotos van Suid-Afrikaanse premiers wat die tydsverloop op die verhoog aangedui het, is die opvoerings in Die Laager hervat. Die uitspraak van die word KUX was ook nie na wense nie
Pieter-Dirk Uys is a South African performer, author, satirist, and social activist. Under Apartheid, Uys used the medium of humour and comedy to criticise and expose the absurdity of the South African government's racial policies. Much of his work was not censored, indicating a tacit approval of his views by many members of the ruling party, who were not so bold as to openly admit mistakes and criticise the policies themselves. For many years Uys lampooned the South African regime and its leaders, as well as the sometimes hypocritical attitudes of white liberals.