Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die voor en nageslag v an Dirk Jacobus van Schalkwyk, de Oude (1887-1961) met foto van gedenksteen op Gansfontein (sien foto). Boek geskryf na Van Schalkwyk familiefees Walkraal 1995.
Uitgegee November 1997 deur skrywer Uniepark Stellenbosch groot sagteband goed gebind, skoon wit bladsye, 122 bladsye. Baie ligte gebruik aan voorkant van omslae