
Die Vedere Avonture Van Die Kabouters Se Wysheid - Die Bosbrande (DVD)
Check my rate
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Gebasseer op die klassieke studie, The Secret World of the Gnomes, neem hierdie onvergeetlike reeks ons diep binne-in die ongelooflike w¿¿reld van hierdie klein kreatuurtjies.
Het jy geweet dat ¿¿n dwergie sewe keer sterker is as ¿¿n mens (relatief aan sy grootte,natuurlik) en dat sy reuk-sintuig negentien keer sterker is as joune?
Vind uit van hierdie en ander interesante feite, wat ¿¿n goed bewaarde geheim was tot nou, en leer om die natuur
se skatte te respekteer en lief te h¿¿ deur die wyse raad van die dwergies te volg.
Wees dapper en glo in hulle. Luister na die dwergies en jy sal leer dat niemand beter is as enigiemand anders slegs omdat hulle groter is nie.
Ekstra Bonus Sluit In:
Die Verdere Avonture van die Kabouters se Wysheid - Die Groot Muur Van Sjina
Age Restriction: | A yrs |
Region: | 2 |
Edition: | Single Disc |
TV System: | PAL |
Product Code: | 27248136 |