Die veldwagter stap saam: Die allesomvattende veldgids tot die Laeveld / Emmett & Pattrick Die veldwagter stap saam: Die allesomvattende veldgids tot die Laeveld / Emmett & Pattrick Die veldwagter stap saam: Die allesomvattende veldgids tot die Laeveld / Emmett & Pattrick
Die veldwagter stap saam: Die allesomvattende veldgids tot die Laeveld / Emmett & Pattrick Die veldwagter stap saam: Die allesomvattende veldgids tot die Laeveld / Emmett & Pattrick Die veldwagter stap saam: Die allesomvattende veldgids tot die Laeveld / Emmett & Pattrick

Die veldwagter stap saam: Die allesomvattende veldgids tot die Laeveld / Emmett & Pattrick

1 available / secondhand
R330.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
645184117

2017 sagteband met 352 bladsye in mooi toestand.

Die veldwagter stap saam is nie 'n tradisionele veldgids in die sin dat dit tot in die fynste besonderhede verduidelik hoe om 'n spesifieke plant of dier te identifiseer nie (alhoewel die teks tog nuttige wenke gee om uitkenning te vergemaklik). Die doel met hierdie boek is eerder om te dien as 'n persoonlike gids of 'veldwagter' tydens 'n besoek aan die Laeveld. Dit ontsluit op 'n toeganklike wyse 'n magdom verklarende inligting oor die mees algemene diere en plante van die Laeveld en doen so weg, met die nodigheid om 'n stapel verskillende veldgidse saam te karwei. Die Veldwagter stap saam is 'n beknopte gids propvol interessante inligting oor 'n verskeidenheid onderwerpe, met inbegrip van soogdiere, voels, reptiele en amfibiers, ongewerweldes, bome, grasse, veldblomme en spoorsny, toegelig met honderde kleurfoto's wat help met die verklaring van diergedrag en uitkenning van algemene spesies. Die veldwagter stap saam is die ideale handleiding vir amateurnatuurkundiges van alle ouderdomme, insluitend nuwe besoekers aan die bosveld, vakansiegangers en aspirant 'veldwagters'. Wanneer 'veldwagters' in die toerismebedryf hulle opleiding ontvang, is dit juis die inligting vervat in hierdie boek wat hulle eerste moet baasraak. Enige veldwagter wat sy sout werd is moet oor n grondige kennis van die natuur beskik om kliente se vrae sinvol te kan beantwoord en die beginpunt is altyd om die mees algemene onderwerpe in elke studieveld onder die knie te kry. Mettertyd kan veldwagters hul basiese kennis van die algemene onderwerpe uitbrei deur al meer gespesialiseerde bronne te bestudeer. Hierdie benadering kan natuurlik gevolg word deur enigiemand wat sy of haar kennis van die bosveld wil verbreed - en Die Veldwagter Stap Saam beloof om dit n genotvolle en deelnemende proses te maak!

Add to cart

Recently viewed

See more
Vaselinetjie
R130.00
67% OFF
Huawei B528S-23A 4G/ LTE 300 Mbps Wi-Fi Router
R1,150.00 R3,499.00
Maxis V Veneza for Men 100ml Eau de Toilette
R402.00
Basket with Blue Glass Insert - Silver Plated Tin - Beautiful!
R140.00 No bids

Similar products

Veldgids tot die bome van die Nasionale Krugerwildtuin - Piet Van Wyk
R100.00
Van die Kaap tot Kilimandjaro - Die Voetspore reis
R99.00
WAT SE DIE BYBEL OOR ... Die allesomvattende Bybelse gids MARIUS NEL
R120.00
Die Transvaal se laeveld. Kamee van 'n Kontrei.
R120.00