Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
About Die verbysterende bestie-blapse van Lottie Brooks By Katie Kirby
Die verbysterende bestie-blapse van Lottie Brooks Lottie kry die hoofrol in 'n musiekblyspel en dit gee haar die kans om vir Daniel te beïndruk met haar talent as 'n singende krap, maar dis nie net sang en dans by die skool nie. Lottie se vriendskap met Mieke en Jess is aan't skerwe, maak nie saak hoe hard sy probeer om almal bymekaar te hou nie. Gaan Lottie weer 'n verbysterende bestie-blaps beleef?