Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days
Evie en David Marshal ondersoek twee onverwante sake van vermiste persone in voorstedelike Chicago. In haar soeke na 'n vermiste student, krap Evie ou wonde oop in 'n hegte gemeenskap, terwyl David soek na 'n vermiste privaatspeurder wie se laaste klint 'n invloedryke man was.
Met 'n diep oortuiging dat geregtigheid moet geskied, is Evie en David albei onverbiddelik in hulle soeke na die waarheid. Maar daar is ook vrae in Evie se persoonlike lewe wat beantwoord moet word.
Summary | Evie Blackwell se reputasie as topspeurder van die Illinois-staatspolisie het gesorg dat sy aangestel word in die goewerneur se nuwe elite-taakspan vir onopgeloste sake van vermiste persone... |
Author | Dee Henderson |
Publisher | Christian Art Publishers |
Pages | 344 |
ISBN | 1-4316-2120-X |
ISBN 13 | 978-1-4316-2120-0 |