This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BeesBobBooks273

Similar products

Die verdoemdes - Andr du Preez
Sold

Die verdoemdes - Andr du Preez

Secondhand 1 was available
R25.00
Shipping
Free shipping is available from BeesBobBooks for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from BeesBobBooks
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
673578572

Hulle het van die vier uithoeke van die wᅢᆰreld gekom om onder die wapperende Driekleur in die stof van die woestyn te veg. Party van hulle veg ter wille van die eer, en hulle soek daarna in die aangesig van die dood. Ander veg omdat hulle moet, omdat hulle soldate sou wees waar hulle hulle ookal mag bevind.
Maar die meeste manne wat by die Legioen aansluit, soek na vergetelheid. Hulle het uit die beskawing gedros; hulle is die wanaangepastes; die moordenaars; die lafaards; die verraaiers; die skeefgetrektes.
U sal sulke mense in elke fort deur die woestyn kry. U sal hulle in Fort Lestoq kry. Daar sal u ook iemand kry soos kolonel D'Aulay, die huiwerige leier die man wat altyd sy eie vermoᅢᆱ om te kan lei, in twyfel getrek het.
U sal daar manne kry soos Leclerc en Hartmann, Rochelle en Wilson; en manne soos die jong luitenant Danton, wat onder die harde uiterlik nog 'n hart het wat warm klop van meegevoel.
Dit is nie 'n boek hierdie vir die swakmoedige nie. Dit handel oor manne. Dit is 'n boek wat oor aksie handel, en u sal dit op elke bladsy teenkom.
Dit is 'n verhaal van die Vreemde Legioen.
Sagteband
Bevat baie tekens van gebruik
BBAF

Condition: Fair