This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren29195

Similar products

Die verdriet van Belgie - Hugo Claus / vertaal deur Daniel Hugo
Sold

Die verdriet van Belgie - Hugo Claus / vertaal deur Daniel Hugo

Secondhand 1 was available
R175.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings
Bob Shop ID
678934447

2020 sagteband met 724 bladsye in goeie toestand.

Die verdriet van België omvat die tydperk 19391947: vrede, oorlog, vrede. Louis Seynaeve is elf jaar oud en n leerling aan n Katolieke kosskool waar die nonne sy lewe regeer. Verwarring, hunkering en bedrog vorm sy jeugjare in die skoot van n kleurryke en verbysterende familie.

Die Vlaamse lewenswyse in hierdie historiese krisisperiode van oorlog, kollaborasie en oorlewing word deur Hugo Claus in n stroom van groteske en ontroerende verhale opgeroep. Dit is n komplekse en meesleurende roman.

Daniel Hugo se vertaling gee die Afrikaanse leser toegang tot Claus se belangrikste boek en een van die hoogtepunte van die twintigste-eeuse Nederlandstalige letterkunde.

Customer ratings: 1 ratings

Received. Thanks
29 May 2026
Don't miss out on the latest deals!