Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
We combine postage, so do look at our other items on offer.
Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.
Dispatched within 3 business days.
Condition : Good.
NB Publishers , 2015 - Afrikaans fiction - 414 pp.
"Moordspeurder Ella Neser is terug. Erg hees en met 'n bewing in haar hande wat sy nie vir kolonel Silas Sauls kan wegsteek nie. Maar sy is verbete om haar ou self te herwin. Wanneer sy aangese\0302 word om die spoor te vat van vier geamputeerde voete, ontmoet sy die onkonvensionele oud-speurder Lou Pepler, wat twee dekades gelede die verdwyning van Billy Katz moes probeer oplos. Wat het 'n begrafnisondernemer gemeen met Billy se verdwyning soveel jaar gelede? En is stink Attie regtig verantwoordelik vir die vier linkervoete wat in 'n Checkers-sak in die Botaniese Tuin gevind is? Lou is bereid om Ella met haar voetesaak te help. Maar, soos sy alte goed weet, is niks in die lewe verniet nie . . . En aantreklike Lou Pepler, met 'n voorliefde vir beetsap en sampioene (nie net die gewone eetbare soort nie), is ook 'n man vol geheime"--
Bibliographic information :
Title | Verdwyning Van Billy Katz |
Author | Chris Karsten |
Publisher | NB Publishers Limited, 2015 |
ISBN | 0798171073, 9780798171076 |
Length | 414 pages |
Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.