Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Op ? winterdag in 1945 ontferm ? kinderlose blanke egpaar, Sara en Erik de Graaff, hulle oor ? driejarige halwe weeskind - Mina Afrika. Hulle wil haar graag ? kans in die lewe gee, haar fyn opvoed. Maar dadelik begin die gegis, die geskinder in die Hexvallei Want Mina se vel lyk soos koffie vol Jerseyroom.
Softcover. Afrikaans. Tafelberg. 1995. ISBN: 9780624033288. 233 pp. Fair/good. Book No: 53145