Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband met plastiek oortreksel. Die eerste paar bladsye het geringe tekns van waterskade. Res van die boek in ’n netjiese en skoon toestand. Die verhaal van ’n Bruin half-weeskind wat deur ’n Wit kinderlose egpaar grootgemaak word. ’n Verhaal wat afspeel met die pragtige Hex-Vallei en Distrik Ses as agtergrond.
Please Note: No shipping outside the borders of the Republic of South Africa.