| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Smuts (Dene); Paul Alberts. DIE VERGETE GROOTPAD DEUR CERES EN DIE BOKKEVELD. Bramley-Noord: The Gallery Press, 1988. Eerste Uitgawe. Hennie Aucamp het geskryf oor die boek en ek haal aan "Die vergete grootpad; dis wat my betref die mooiste streekboek in Afrikaans." en verder ook "Dis 'n weldadige ervaring deur Ceres en die Bokkeveld " Voorwaar 'n boek wat in enige ordentlike Afrikana-boekversameling hoort. 245 Bladsye, veelvuldige kleur en swart+wit fotos, sowel as kaarte en ills. 220x280mm Hoog. Swaar item en 'n postarief-kwotasie moet verkry word. Soos Nuut. Geprente Hardeband.
Boek kom direk van Drukkers en was nooit in sirkulasie nie. Geen stofomslag. Behalwe vir twee of drie onopsigtelike skaafmerkies aan hoeke, is hierdie 'n ongeleesde eksemplaar in so goed as nuut kondisie. (#0001149)





suid afrika, south africa, kaap, cape, boland, ceres, koue bokkeveld, karoo, swartruggens, cederberge, mitchellspas, musteed's hoek, loom vallei, boplaas, de keur, seressekaro, hamlet, skurweberg, op-die-berg, woutershoutkloof, baviaansberg, streeksgeskiedenis, platteland, geskiedenis, ceres-karoo, matroosberge, tulbagh,