R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
1972. Hardeband met stofomslag in goeie toestand. 185 Bladsye. R25 posgeld binne SA.
Hierdie is die ware, ontstellende verhaal van korporaal Guy Sajer, 'n Fransman wat slegs sestien jaar oud was toe hy in die somer van 1942 in die Duitse Weermag opgeneem en na die Oosfront gestuur is. Hierdie ontnugterende ervaring kon hom nie ongeskonde laat nie. Deur kritici hoog aangeslaan en bestempel as die beste oorlogskroniek van sy tyd.