Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Johannesburgse Stadsraad het Shorten opgekomandeer om hierdie massiewe maar ongelooflike boek te skrywe.
Die geskiedenis rondom die tot standkoming en gevolglike groei van hierdie ikoniese Suider-Afrikaanse stad word belig in die omvattende teks wat vergesel word deur unieke fotobeelde.