This auction has been won.
View other items offered by Bokmakierie20014
Leading
Stellou97 1 × R50.00
17 Sep 14:59

Similar products

Ben Hur - `n Verhaal uit die Tyd van die Kristus - Lewis Wallace
Secondhand
R1,200.00
Die Groot Verlange: Die Verhaal van Eugene N Marais - Rousseau, Leon
Secondhand
R345.00
Die Buurt - Sita - Die verhaal van n gesin se herstel na die Boereoorlog
Secondhand
R45.00
Die Verhaal Van 'n Vrou, 'n Leeu, En 'n Hoenderhen (J.M. Gilfillan)
Secondhand
R99.00
Die verhaal van 'n Sandveldvrou. BITTER HEUNING. Hermione Suttner
Sold

Die verhaal van 'n Sandveldvrou. BITTER HEUNING. Hermione Suttner

Secondhand 1 was available
R5.00 minimum increment
R50.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
161091443

Die verhaal van 'n Sandveldvrou. BITTER HEUNING. Hermione Suttner

2011. Sagteband, 354 bladsye. Baie goeie toestand. Minder as 1kg.

Hermione Suttner het meer as vyf-en-twintig jaar geskryf en geskaaf aan die verhaal oor die lewens van die Brandts van Weglopersheuwel in die Sandveld van die Wes-Kaapse kusstreek voordat dit die lig gesien het as Bitter Honey.

Linda Rode het dit meesterlik vertaal as Bitter Heuning - die verhaal van ‘n Sandveldvrou. Die roman is losweg gebaseer op die waarheid en vertel die verhaal van ‘n gesin se swaarkry onder die irrasionele, selfsugtige, genadelose en gewelddadige optrede van Jakob Brandt, die patalogiese hoof van die huis wat hulle drome en lewens vernietig. Maar dit vertel ook die verhaal van die liefde tussen Mara en Theunis - dié liefde wat haar pa met alle mag en geweld wou uitwis, maar wat nou in boekvorm neerslag gevind het en sal bly voortleef. Hooftemas wat die gasspreekster, me. Marie Hangelbroek, bespreek het, is ontheemding en die soeke na liefde en ‘n holte vir die hart en voet, dit is by uitstek ‘n kontreiverhaal, maar ook ‘n swerfroman in ‘n letterlike en figuurlike sin. Nog ‘n belangrike tema word deur Mara se oudste seun Hugo verwoord wanneer hy sê: “Een mens se lewe beïnvloed ‘n ander s’n vir altyd.” Suttner se karakters is geloofwaardig en haar uitbeelding van die natuur, plantegroei en streektaal is pragtig. Haar beskrywing van die mense van die Sandveld met hul gebruike, bygelowe en taal is oortuigend en wys dat sy die streek baie goed ken en lief het. Die einde van die boek is verrassend en slim en ‘n genade na al die bitterheid. 

Recently viewed

See more
An Alien Affair - L. Ron Hubbard-Mission Earth #4
Secondhand
R10.00
Sleeving Heatshrink 3.5mm Red 250mm Cut Pcs S 901 3.5 Mm Red 250
New
R2.29
57% OFF
Vlam van die Liefde - M.Steyn V.Rooyen
Secondhand
R380.00 R880.00
Samsung Galaxy Z Flip 5 256GB preowned
Secondhand
R10,450.00

Customer ratings: 1 ratings

Great seller, excellent service.
05 Oct 2014