Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die verhaal van Rugby geskryf deur ons eie ghoeroe dr. Danie Craven. In hiedie werk het dr. Craven hom tendoel gestel om die oorsprongs- en ontwikkelingsgeskiedenis van ons nasionale spel te behandel. Dit was deur die Afrikaanse Pers Boekhandel (APB) uitgegee. Hierdie uiters skaars boek was oorspronklik in die KPA se besit waar dit sedert 1961 x 13 keer uitgeneem is deur lesers. Aan die bladsye lyk dit soos 'n nuwe boek - amper of dit nog ongelees is. Posgeld uigesluit in prys.