Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Verkrampte Aanslag deur JHP Serfontein (1e uitg 1970). A5, hardeband met stofomslag, 269 bls. Stofomslag redelik verweer. Boek binne in goeie leesbare toestand. Naam voor in boek geskrywe. Sommige bladsye het blou onderstreping.