R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Eerste uitgawe 1970. Hardeband. Stofomslag beskadig (sien foto). 269 Bladsye. R25 posgeld binne SA.
Hierdie boek is 'n genadelose blootlegging van die politieke kruipery en opportunisme wat oor 'n aantal jare in ons land agter die skerms aan die gang was. Die aandag is hier hoofsaaklik toegespits op die Hertzog-groep en sy verkrampte meelopers - die openlikes sowel as die verskuildes. Name word genoem en feite word nie verswyg nie, hoe ongerieflik dit ook al die betrokkenes sou tref.