Die Verlange loop ver -- Audrey Blignault

Secondhand
1 available
R38.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Friday, 21 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
615664614
Toestand : Goed.  
Eerste druk, Nasionale Boekhandel, 1969, Hardeband - Essays - 142pp.
Audrey Blignault het twee keer oorsee gaan reis. Die tweede keer het sy haar man vergesel op n wêreldreis wat hy moes onderneem om mediese kongresse in verskeie land, o.a. die Filippyne en Indië, by te woon. Dit het haar op plekke gebring waar n toeris nie gewoonlik kom nie en mense laat ontmoet wat n gewone reisiger nie maklik raakloop nie. Dit het haar ook in staat gestel om pelgrimstogte te onderneem: Na die tuisdorp van haar geliefde Emerson, na Ierland, die land van herkoms van haar voorgeslag aan moederskant; na Bermuda waar n oom aan vaderskant as laaste Boere-krygesgevangene gesterf en begrawe is. Die interessanthede, die romantiek, die snaaksighede het sy fyn waargeneem. Maar die versoeking om n reisverhaal te skryf, het sy weerstaan. Wat die leser hier aangebied word, is die skryfster se siening en reaksie op persone, situasies en gebeurtenisse uit haar reise in die buiteland. Dit maak die essays in hierdie bundel anders as haar vorige bundels: dis minder persoonlik. En tog is hulle ook nie anders nie, want dis nog Audrey Blignault aan die woord met die vonkeling in haar vertellings en haar heerlike beheer oor die Afrikaanse taal.
We combine postage, so do look at our other items on offer.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
Fat as a Fuel for Exercise -- Julia Goedecke
R53
Tessa Van Tellerstraat -- Elizabeth Stander
R29
Hope: A Tragedy -- Shalom Auslander
R56
Dictionary of Antiques -- George Savage
R58
Add to cart

Recently viewed

R30 shipping
2% OFF
Mecer Rackmount Kit for SR10766/9 Server Chassis 84H210710-024 +84H210710-035
R1,730 R1,760

Similar products

Die Blye Dae -- Audrey Blignault
R39
R30 shipping
Die Wind van die See af - Audrey Blignault
R120
Uit die dagboek van `n vrou - Audrey Blignault
R70
Die Verlange Loop Ver, Audrey Blignault
R60