Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgaaf, eerste druk.
Uitgegee deur A.A. Balkema in 1954.
Boekie is in puik toestand.
Digteres se EERSTE boek - haar tweede bundel "Taxa" sou eers 16 jaar later verskyn. Ina Rousseau was ook die Hertzogpryswenner vir poesie in 1983.