Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
eerste uitgawe 1979 hardeband met stofomslag 204 bladsye, die stofomslag is ietwat verweerd- paar merkies, ou prysplakker op die agterkant , wit plakkertjie by die rugkant onder, 2 klein skeurtjies aan die voorkant bo, die hardeband is goed maar het ligte rakverweer aan die onderkant, swart koki streep op die eerste blads, klein penmerkie en n stempel van n tehuis vir bejaardes, die bladsye is vergeel, die teks is skoon en die binding goed- geen oorsese versending