Die Verlore Eiland En Ander Stories

Die Verlore Eiland En Ander Stories

New 1 available
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R249.00
Shipping
This product qualifies for free shipping in South Africa, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
91312 Lapa
Bob Shop ID
619089413

Ou gunstelinge kry 'n nuwe baadjie! Drie van Janie Oosthuysen se immer gewilde kinderboeke kan nou geniet word in een opwindende omnibus. * Daar is vlooie in my bed Rosie is moeg daarvoor om oom Flopper en tant Flousie se slaaf te wees. Oom Flopper ruik na ou voete en sy kulkunsies loop gedurig skeef. Tant Flousie kla heeldag en deel werk uit. Net voordat dinge heeltemal hand uit ruk, ontmoet Rosie vir Stradivarius Vlooi en sy talentvolle maats wat in haar bed woon ... * Die verlore eiland Geen besoekers, geen telefoonoproepe en geen vakansies. Dis die reëls by madame Spina Webb se skool op die geheimsinnige Verlore Eiland. Nikkel en Pennie is dadelik agterdogtig toe hulle op die eiland kom. Watter vreemde dinge is by dié skool aan die gang? Hoekom tree madame Spina Webb so vreemd op? En wat is die geheimsinnige Ogopogo? * Die towerpotlood Ronnie se senuwees is gedaan. Sy goor pleegouers, oom Mufter en tant Skimmel, gaan 'n muisvalletjie stel. Wat as hulle vir Paulus, Ronnie se hamster, daarin vang? Maar dan gebeur 'n vreemde ding op pad skool toe — Ronnie kry 'n towerpotlood present! Sal die towerpotlood hom en Paulus van die skoolboelies en sy nare pleegouers kan red?

Add to cart

Recently viewed

See more
For Hyundai Elantra 2011-2013 Usb Reader Ipod Aux Port Adapter Assy
New
R500.00
LED LIGHT W/MAGNETIC BASE & SWITCH 220VAC OBST-830MDT-220V-6W
New
R308.34
Hartsgesprekke met... deur Marius du Plooy
Secondhand
R60.00
MINI PIN 19V 45W FOR ACER
New
R237.86

Similar products

Free shipping
Ouma Hester En Die Arnosterfant
New
R149.00
Free shipping
Betsie, Meneer Tier En Die Blou Maan
New
R239.00
Free shipping
Bastian Blom (2) En Die Gillende Geraamte
New
R239.00
Free shipping
Klapper Die Drakie En Die Groot Towenaar
New
R132.00