Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
geen datum van druk ,sagteband 105 bladsye, die sagteband is verweer en het skade aan die rugkant - sien foto onder, bladsye is liggies vergeel en daar is enkele vlekkies,bladsy 17 het n skeur aan die bokant, die teks is skoon en die binding goed maar die eerste bladsye voor in die boek is halfpad los as gevolg van die skade aan ie rugkant, sal die boek as verweerd beskryf, versending R30 in RSA- geen oorsese versending