Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Verlore Vader
Dié "dokumente-roman" gaan oor die lotgevalle van 'n politieke familie en die spanning onder 'n "volk in die branding". Die hooffiguur is die gewese apartheidsvoorstander en politikus Pieter van den Berg, sy politieke ideale en mislukkings. Ook in sy persoonlike en familielewe word hy al hoe meer ontnugter en teleurgesteld. Sy twee jongste seuns is elkeen op sy eie manier op 'n ongelukspad. Uiteenlopende standpunte oor militêre diensplig, 'n blanke tuisland, rassesuiwerheid en taalhandhawings veroorsaak groot spanning.
Jaap Steyn is een van die indrukwekkendste persone wat in en oor Afrikaans geskryf het. Hy is op 6 September 2021 oorlede.
Die boek is in 1985 deur Tafelberg-Uitgewers, Kaapstad, uitgegee. Eerste uitgawe..
Toestand: Goed. Blaaie vergeel. Stofomslag effens veweerd aan bokant.
Vir nog interessante boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm