Die Verlore Vader deur JC Steyn. Eerste uitgawe 1985. H/B met stofomslag. 217 pp. Die Verlore Vader deur JC Steyn. Eerste uitgawe 1985. H/B met stofomslag. 217 pp. Die Verlore Vader deur JC Steyn. Eerste uitgawe 1985. H/B met stofomslag. 217 pp.
Die Verlore Vader deur JC Steyn. Eerste uitgawe 1985. H/B met stofomslag. 217 pp. Die Verlore Vader deur JC Steyn. Eerste uitgawe 1985. H/B met stofomslag. 217 pp. Die Verlore Vader deur JC Steyn. Eerste uitgawe 1985. H/B met stofomslag. 217 pp.

Die Verlore Vader deur JC Steyn. Eerste uitgawe 1985. H/B met stofomslag. 217 pp.

1 available / secondhand
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
A4038
Bob Shop ID
646286963

Die Verlore Vader

Dié "dokumente-roman" gaan oor die lotgevalle van 'n politieke familie en die spanning onder 'n "volk in die branding". Die hooffiguur is die gewese apartheidsvoorstander en politikus Pieter van den Berg, sy politieke ideale en mislukkings. Ook in sy persoonlike en familielewe word hy al hoe meer ontnugter en teleurgesteld. Sy twee jongste seuns is elkeen op sy eie manier op 'n ongelukspad. Uiteenlopende standpunte oor militêre diensplig, 'n blanke tuisland, rassesuiwerheid en taalhandhawings veroorsaak groot spanning.

Jaap Steyn is een van die indrukwekkendste persone wat in en oor Afrikaans geskryf het. Hy is op 6 September 2021 oorlede.

Die boek is in 1985 deur Tafelberg-Uitgewers, Kaapstad, uitgegee. Eerste uitgawe..

Toestand: Goed. Blaaie vergeel. Stofomslag effens veweerd aan bokant. 

Vir nog interessante boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm


Add to cart

Recently viewed

See more
1940 SA Union half crown - UNC with bag marks - as per photo
R950.00 No bids
Fae-Fan Switch 90-85C M16X1 5Fs105 (37620)
R365.50
Pop Shop 28 (Cassette)
R99.00
Bubblegum Concentrate (CAP)
R35.00

Similar products

DIE VERLORE VADER DEUR J.C. STEYN
R39.00
Die Mummie deur S.J. Pretorius - eerste uitgawe 1963
R35.00
So Onder Deur Die Maan deur Chris Barnard - eerste uitgawe 1985 Chriskras 3
R60.00
Spel deur Annerle Barnard. Eerste uitgawe 2021. Sagteband. 264 pp.
R120.00