Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1982 Uitgawe in gekleurde hardeband sonde stofomslag.
Die boek het biblioteek stempels in, maar geen sakkies of plakkers. Die voorste skutblad se regterkantse boonste hoekie is afgeknip om die bib staafkode te verwyder. 'n Paar gebruiksvlekkies is teenwoordig. Binding nog sterk. Oor die geheel beskou nog in mooi toestand.
57 Stories in 231 bladsye.
"Tyl Uilspieel, die ewige deugniet, die onverbeterlike nar, die onsterflike grapjas"