Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In DIE VERRAAD moet Leah Ebersol en Jonas Mast vir ses maande skei sodat Jonas sy internskap in Ohio kan voltooi. Sadie skenk geboorte, maar glo die baba het gesterf. Leah kry geleentheid om vir Jonas te gaan kuier, maar stuur die ontroosbare Sadie in haar plek. Intussen hoor Jonas allerhande ontstellende gerugte oor sy geliefde Leah.
Gaan Jonas agter die waarheid kom? Gaan hy Leah bystaan? Gaan Sadie verwerp word deur haar gemeenskap? Sal Leah en Jonas ooit geluk vind? Intussen beleef die tweeling Hannah en Mary Ruth onnoembare hunkeringe. Dit lyk of die Ebersol-familie besig is om onherstelbaar uitmekaar te val.
We sell a wide variety of good quality secondhand books, CDs, DVDs, magazines, and other small gifts.
We do accept rreasonable offers on most of our items.
Ons verkoop 'n groot verskeidenheid tweedehandse boeke, CDs, DVDs, tydskrifte en ander klein geskenkies.
Ons aanvaar redelike annbiedinge op meeste vam ons produkte.