Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie is Elsa Joubert se tweede boek. Reisbeskrywing: San Sebastian, Granada, Sevilla, Ayamonte, Sagres, Lissabon, Parys, Geneve, Milaan, Genua, Rome, Florence, Verona, Trente. Dagbreek Boekhandel. 1959. Eerste Druk. Hardeband met stofomslag, 160 Bladsye. Die binding is nog goed. Die teks is mooi skoon. Die stofomslag is geskuur en verweer teen die rante. Posgeld na enige plek in SA is R20