Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die klein vet hondjie slaap die heel graagste die hele dag lank in sy hondehok. Maar wat gebeur as hy die dag lus is om te speel? Dit hang heeltemal af van sy bui en wie sy pad sal kruis! Daarom word die storie elke keer anders verder vertel...
TITLE: Die vervlakste vertakte verwikkelde storie van die klein vet hondjie
AUTHOR: Hans Peter Willberg
SKU: 9781869197452
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 08/02/2012
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 32
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 300 mm x 230 mm x 15 mm
WEIGHT: 360 gr