Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuwe Boek, 480 bls. Sagteband, A5, Die visioene van Siener van Rensburg, deur prof. AWG Raath en Nellie van Zyl.
In die boek word voorspellings ge-uiter oor oorlog in die Midde Ooste, algemene mynstakings en die dood van 'n groot Afrika-leier as die begin van die bevryding van die Boerevolk.