| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Volledige stel boekies van 5 boekies in Die Vistermanne - reeks. Almal met oorspronklike stofomslae.
1. Die Vistermanne - 1965 derde druk.
2. Die Vistermanne seil - 1966 tweede druk.
3. Die Vistermanne speur - 1971 eerste druk
4. Die Vistermanne Strand -1967 derde druk
5. Die Vistermanne duik - 1974 tweede druk.
Die boekies is uit die aard van hul ouderdomme al heelwat deur lesershande. Gebruiksvlekkies, kleeflint merkies en skeurtjies aan die omslae kom voor. Boekies nommer vier en vyf is ex biblioteek.
Boekie nommer 2 het potlood aantekeninge en van die teks is onderstreep.
Hulle is nog goed om baie plesier vorentoe te verskaf.
Versending meer as 1 kg.



