Die Vloek - Johan Kruger Die Vloek - Johan Kruger
Die Vloek - Johan Kruger Die Vloek - Johan Kruger

Die Vloek - Johan Kruger

Secondhand 1 available
R160.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
648994722

Op n snikhete somerdag in 1890 grawe n boer in die Bosveld, anderkant Middelburg, n leivoor op sy plaas. Onverwags verskyn daar n skedel onder sy graaf. So het hy, in die nog erge woesteny wat Rietvallei toe was, die lewensaar vir sy landerytjies deur die kopgedeelte van n graf gegrawe.

Vyf geslagte later probeer sy nasaat, Alwyn Baayenhoek, die vloek wat op sy familiegrond rus, ontrafel. En hoe maak hy met die grondeis wat oor Rietvallei hang?

Alles word op die spits gedryf in daardie nag toe Alwyn en Mpho na Alwyn se pa in die Tygerpoort gaan soek terwyl n storm opsteek. Soos n vader wat na n vermiste kind soek, so soek hy na sy pa.

Die Vloek is n spannende en diep ontroerende roman oor die sondes van die vaders wat aan die derde en vierde geslag besoek word. En op die rand van die werklikheid dans daardie onsienlike dinge wat nie met rede verklaar kan word nie.

ISBN: 9780799358278

Pages: 417

Paperback

LAPA, 2012

ist Edition

Good condition

B151


Add to cart

Recently viewed

Compro TN96W Cloud Network Camera IP Camera - FREE DELIVERY
New
R3,570.00
12pcs / Box Anti-Cats Barbed Spike Net Mat Sofas Gate Garden Cats Repellent Tool, Style: Without ...
New
R266.57
Union of SA - 1942-44 SG100d 2d VIOLET(LINE ON CAP VARIETY) MM CV R2000
Secondhand
R150.00

Similar products

Carmen Toetoeka en die vloek van Jsis Huis : Helen Bain
Secondhand
R40.00
Die formidabele Ling Ho - Johan Kruger
Secondhand
R100.00
Die Vloek ~ Johan Kruger
Secondhand
R88.00
Die Vloek, Johan Kruger
Secondhand
R80.00