Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
“DIE VLOEK VAN GROOTRIVIER”
Rooi Jan, No. 9 - Casper H. Marais
Grootseur Amos Haacker voer sy skrikbewind langs die Grootrivier te ver deur vir Jeannette te ontvoer.
Nuwe, geredigeerde uitgawe - gepubliseer deur GROENHEIDE BOEKE.
• VORIGE UITGAWE/DRUK OF TERUG VANAF BOEKWINKEL •
Eerste uitgawe, tweede druk, 2013 | 107 bladsye.
ISBN: 978-0-9870208-3-3
•••