Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1978 Eerste druk in hardeband met stofomslag. (Grootdruk).
Die boek is 'n ex bib kopie en hy het al 'n magdom lesers vermaak. Die buiteblaaie het gom merke op en is rak geskaaf. Die gewone bib plakkers en stempels is teenwoordig. Enkele bladsye is met kleeflint verstewig. Die binding toon tekens van harde werk, maar is nog redelik stewig. Die agterste skutblad is verwyder en 'n paar graffiti merke in pen kom voor op binne agterblad. Die stofomslag het bietjie skade om die randte asook die rug.
Teks is nog mooi helder.
Die boek is nie meer so erg vars nie, maar weens sy rariteit is dit nog steeds 'n aanwins vir die ernstige versamelaar. Hom kry jy nie sommer elke dag in die hande nie.
Toestand 5.5/10