Die God van die Bybel is die God wat die miskendes en ontneemdes, die randfigure wat deur ander geignoreer word, raaksien en liefhet. Dit is die oortuiging wat die fondament en vesel van Die vlug van Gods verbeelding vorm. Hierdie waarheid word op boeiende wyse geillustreer aan die hand van bekende en halfvergete Bybelverhale oor mense, meestal vroue, wat aan die voetekant van die geskiedenis lewe in die skadu van maghebbers. Aan die beurt kom Hagar en Ismael, Tamar, dogter van Dawid, en Rispa, die vrou van Saul. Uit die Nuwe Testament ontmoet ons die Kananese vrou, die Samaritaanse vrou en Lasarus, Maria en Martha. Die vlug van Gods verbeelding, bybelverhale van die onderkant - Allan Aubrey Boesak. AFRICAN SUN MeDIA 2005. ISBN 9781919980508
![](https://s3.amazonaws.com/kimicoapps-bookbuddy/CEA100D9-2F58-46D0-A48E-E4A192D5CB9C)
Title: Die vlug van Gods verbeelding
Sub Title: bybelverhale van die onderkant
Author: Allan Aubrey Boesak
Publisher: AFRICAN SUN MeDIA
Year: 2005
Number of pages: 158
ISBN: 9781919980508
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever