This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren25174

Similar products

R30 shipping
Geskiedenis van Drukwerk aan die Kaap by Eric Rosenthal
R200
R30 shipping
AAN DIE KAAP GESKRYF SECONDHAND - STOCKENSTROM,W
R130
R30 shipping
Burgers & Amptenare - Die vroeë ontwikkeling van kolonie aan Kaap, 1662-1679 - Karel Schoeman
R345
Aan die Kaap geskryf deur Wilma Stockenstrom
R49
Die VOC aan die Kaap 1652-1795   - De Wet, Hattingh & Visagie
Die VOC aan die Kaap 1652-1795   - De Wet, Hattingh & Visagie
Die VOC aan die Kaap 1652-1795   - De Wet, Hattingh & Visagie
Die VOC aan die Kaap 1652-1795   - De Wet, Hattingh & Visagie

Die VOC aan die Kaap 1652-1795 - De Wet, Hattingh & Visagie

New
R220.00
Closed 31 Mar 20 17:28
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
459742021

Nuwe hardeband publikasie met 575 bladsye. R65 posgeld in SA. Binne: Verenigde Oos-Indiese Kompanjie, oosterse handel, regspraak, skeepsbediening, Kaapse Koina, vryburger, slawerny, boeke en boekversamelings, godsdiens, argitektuur en dorpsbeplanning, munte, kommissarisse, fiskale, ekwipasiemeesters, predikante en gemeentes, skeepsterme, handelsroetes, Khoi-stamme, plase, seerowers, porselein, regters, reisigers, riviere, Robbeneiland, rowers, ruilhandel, Saldanha, sieketroosters, Simonsbaai, skepe, skole, skippers, Sonqua, Stellenbosch, Tafelberg, Valsbaai, Van der Stel, wyn, oorlog, matrose, kuipers, koper, Oedasoa, joernale, Franse Hugenote, Garnisoen, forte, drosters, boukunde, Batavia.....

Daar is reeds baie navorsing gedoen en ‘n groot aantal publikasies het verskyn oor die geskiedenis van die Verenigde Oost-Indische Compagnie (VOC) se tyd aan die Kaap. Nogtans het baie kundiges ‘n behoefte aan ‘n gesaghebbende publikasie wat die VOC se bewindstyd aan die Kaap volledig sou behandel, geidentifiseer. 'n Motivering was 'n nuwe belangstelling in die Kompanjiesgeskiedenis en heelwat aspekte van die VOC se verbintenis met Suid-Afrika wat nog nie in die historiografie neerslag gevind het nie. Sewentien medewerkers, wat elkeen ‘n deskundige op sy of haar besondere terrein is, is gewerf. Aspekte wat bespreek word, is die ontdekking van die seeroetes na die Ooste en die Amerikas teen die einde van die 16de eeu en die interafhanklikheid wat daardeur tussen Europa, die Ooste en die Amerikas ontstaan het. Dit het ook in Nederland neerslag gevind met die ontstaan van die VOC in 1602 en die groei van sy Oosterse handelsryk in die 17de eeu, wat dit die eerste groot internasionale handelsmaatskappy gemaak het. Daarna word die maatskappy se geleidelike agteruitgang en sy uiteindelike ondergang aan die einde van die 18de eeu geskets. Daar word gefokus op die rol wat die Kaapse diensstasie in die VOC se Oosterse handel gespeel het, die Kaapse bestuursinstellings en owerheidsdienste word bespreek en aandag word gegee aan die verdediging van die Kaap – die strategiese waarde van die Kaap en die verdedigingstelsel om dit te beskerm, die verdediging teen ‘n buitelandse bedreiging en die bekamping van binnelandse bedreigings. Laastens word die regspraak, gesondheidsdienste en onderwys volledig behandel. Daar is ook 'n fokus op die verskillende bevolkings-, kulturele of beroepsgroepe aan die Kaap, te wete die Khoisan, die Kompanjiesamptenare, die vryburgers, die slawe en die gemengde of “bruin” bevolkingsgroep. Ten slotte is daar 'n samevattende oorsig op die geskiedkundige nalatenskap van die VOC se teenwoordigheid aan die Kaap op die ontstaan en ontwikkeling van Suid-Afrika soos ons dit vandag ken.

More from this seller

View all
R30 shipping
GETEKEN: De La Rey: `n Stryd Vir Vryheid - AWG Raath
R880
R30 shipping
Hunting Icons of Africa - Peter Flack
R1,850
Uitdaging en Antwoord - Jackie Grobler - n Vars perspektief op die evolusie van die Afrikaners
R50
R30 shipping
GRUSAAM - De Wet Potgieter
R145

Recently viewed

R30 shipping
2 PCS Multi All in 1 USB 2.0 Micro SD SDHC TF M2 MMC MS PRO DUO Memory Card Reader
R252.75