This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Protea Boekwinkels1066

Similar products

12% OFF
VERSLAG van die Onafhankelikheids Deputasie aan die HOOFKOMITEES van die NASIONALE PARTIJ/ Sept1919
Secondhand
R1,755.60 R1,995.00
1751-1779 Hoogty, Die opbloei van 'n koloniale kultuur aan die Kaap by Karel Shoeman Hardcover w/Dus
Secondhand
R399.99
Die Kaap Tydens die Eerste Britse Bewind 1795-1803 [Afrikaans] | Hermann Giliomee
Secondhand
R93.00
Verwoerd aan die Woord
Secondhand
R350.00
Die VOC aan die Kaap, 1652-1795
Sold

Die VOC aan die Kaap, 1652-1795

New 1 was available
R365.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
9781485300199
Bob Shop ID
553388929


ISBN
9781485300199
Title
Die VOC aan die Kaap, 1652-1795
Author

Publisher
Protea Boekhuis
Dimensions
152 mm 222 mm
Pages
610
Format
Hardback
Extra Info

Daar is reeds baie navorsing gedoen en ¬タリn groot aantal publikasies het verskyn oor die geskiedenis van die Verenigde OostIndische Compagnie (VOC) se tyd aan die Kaap. Nogtans het baie kundiges ¬タリn behoefte aan ¬タリn gesaghebbende publikasie wat die VOC se bewindstyd aan die Kaap volledig sou behandel, geidentifiseer. 'n Motivering was 'n nuwe belangstelling in die Kompanjiesgeskiedenis en heelwat aspekte van die VOC se verbintenis met SuidAfrika wat nog nie in die historiografie neerslag gevind het nie. Sewentien medewerkers, wat elkeen ¬タリn deskundige op sy of haar besondere terrein is, is gewerf. Aspekte wat bespreek word, is die ontdekking van die seeroetes na die Ooste en die Amerikas teen die einde van die 16de eeu en die interafhanklikheid wat daardeur tussen Europa, die Ooste en die Amerikas ontstaan het. Dit het ook in Nederland neerslag gevind met die ontstaan van die VOC in 1602 en die groei van sy Oosterse handelsryk in die 17de eeu, wat dit die eerste groot internasionale handelsmaatskappy gemaak het. Daarna word die maatskappy se geleidelike agteruitgang en sy uiteindelike ondergang aan die einde van die 18de eeu geskets. Daar word gefokus op die rol wat die Kaapse diensstasie in die VOC se Oosterse handel gespeel het, die Kaapse bestuursinstellings en owerheidsdienste word bespreek en aandag word gegee aan die verdediging van die Kaap ¬タモ die strategiese waarde van die Kaap en die verdedigingstelsel om dit te beskerm, die verdediging teen ¬タリn buitelandse bedreiging en die bekamping van binnelandse bedreigings. Laastens word die regspraak, gesondheidsdienste en onderwys volledig behandel. Daar is ook 'n fokus op die verskillende bevolkings, kulturele of beroepsgroepe aan die Kaap, te wete die Khoisan, die Kompanjiesamptenare, die vryburgers, die slawe en die gemengde of ¬タワbruin¬タン bevolkingsgroep. Ten slotte is daar 'n samevattende oorsig op die geskiedkundige nalatenskap van die VOC se teenwoordigheid aan die Kaap op die ontstaan en ontwikkeling van SuidAfrika soos ons dit vandag ken.


Genre
Language
Afrikaans


Recently viewed

Donatieno Outdoor Sun lounger
New
R4,699.00
Bracelet - Silver Tone and Rose Quartz Bracelet with Silver Beads - ML2467
New
R220.00

Customer ratings: 1 ratings

5*A+++ seller, seamless transaction. Just cask Bid or Buy to check tracking link, takes you to courier website but says tracking no. doesn't exist
26 Apr 2022