This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Die volledige Kookboek vir Diabete - Wendy Silver
Sold

Die volledige Kookboek vir Diabete - Wendy Silver

Secondhand 1 was available
R95.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT0627
Bob Shop ID
180825834

 Die volledige Kookboek vir Diabete - Wendy Silver - Vlaeberg - 1993 - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand.

Posgeld en verpakking R45.00

Die kookboek bevat al die noodsaaklike inligting en het 'n kontrolelys by elke resep. Dit is ook die ideale gids vir verslankers en kilotemmers en word aanbeveel deur die Diabetesvereniging van Suid-Afrika.
 

Na beraming ly ten minste 3 persent van ons Suid-Afrikaanse bevolking aan diabetes. Die eet van ’n volledige, gebalanseerde dieet is baie belangrik vir die diabeet sowel as vir die nie-diabeet. Dit is basies ‘n gesonde dieet, hoog in samegestelde koolhidrate en dieetvesel en laag in vette. Dit is nie nodig dat die diabeet ander voedsel moet eet as wat die res van die gesin geniet nie. Die diabeet kan selfs dikwels die hele gesin daartoe lei om gesonder te eet.

 

Die volledige kookboek vir diabete bevat al die noodsaaklike inligting en het ’n kontrolelys by elke resep. Dit is ook die ideale gids vir verslankers en kilotemmers en word aanbeveel deur die Diabetesvereniging van Suid-Afrika.

Customer ratings: 1 ratings

Thank you for the speedy service!
11 May 2015