R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Huishoudkundiges van die vleisraad. Hardcover. Afrikaans. First edition. Struik. Secondhand and inscription see pics. 160pp. Die Volledige Suid-Afrikaanse Vleiskookboek bevat meer as 200 beproefde resepte wat wissel van bees-, lams-, skaap-, vark-, kalfs-en bokvleisresepte, tot braaivleis, tradisionele en mikrogolfgeregte, oorskietkos, geprosesseerde vleis, afval, soppe, snoephappies, souse, marinades, bedruipmengsels en gegeurde botters. Die Volledige Suid-Afrikaanse Vleiskookboek is omvattend, prakties en pragtig in volkeur gefilustreer en bied ook waardevolle advies oor die seleksie, rypmaking, bevriesing, lardering, bardering, ontbening en voorsny van rooivleis, asook die geskikste gaarmaakmetodes vir elke vleissnit. Nuttige inligting oor die korrekte gebruik van kruie en speserye in vleisgeregte is ook ingesluit. Die Volledige Suid-Afrikaanse Vleiskookboek is n moet vir alle fynproewers, studente, vleishandelaars en rooivleiseters wat op soek is na watertandresepte wat wissel van alledaagse disse tot indrukwekkende onthaalgeregte!