This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Die Voorgeskiedenis van Suidwes-Afrika - H. Vedder
Sold

Die Voorgeskiedenis van Suidwes-Afrika - H. Vedder

Secondhand 1 was available
R665.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT9148
Bob Shop ID
444428858

 Die Voorgeskiedenis van Suidwes-Afrika - H. Vedder - 1937 - Harde linneband toon ligte veleuring aan buiteband., ammet intern 'n mooi, skoon en stewige kopie.

In hierdie boek word vertel van baie dinge wat in die wêreldgeskiedenis van ondergeskikte belang is, maar wat van waarde is vir diegene wat Suidwes-Afrika ken en lief het. Laasgenoemdes behoort die boek te lees, want daar is baie dinge in hierdie boek opgeteken waarvan selfs die-gene wat 'n rol in die geskiedenis van sonnige Suidwes-Afrika gespeel het of nog speel, min weet; dinge waar oor hulle nêrens anders iets kan lees nie, omdat hierdie geskiedenis van die ou Suidwes grotendeels gebaseer is op aantekenings, briewe,- berigte, dagboeke en mondelinge mededelings van ou inwoners, blankes sowel as gekleurdes.