Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband boek met stof-omslag. Die stof-omslag het skeurtjies maar geen papier verlies nie. Die boek (amptelike gids) is in 'n uitstekende toestand.
Die keramiek voortrekker vrouebeeldjie is moontlik gemaak rondom 1938 met die eeu fees volgens die styl wat ooreen stem met die vroue beelde op die monument. Daar is geen vervaardigers merke nie. Die beeld is ongeskonde behalwe die gewoonlike fyn oppervlak crazing.
Paxi R 50, Sapo R67 of Postnet R99