Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hoewel die titel van die boek daarop dui dat dit slegs oor Voortrekkergrafte handel, is dit in werklikheid nie die geval nie. Die suidwestelike deel van die ou begraafplaas in Pietermaritzburg, wat aan weerskante van Commercialweg geleë is, staan algemeen bekend as die Voortrekkerbegraafplaas en is die oudste en mees historiese begraafplaas in die stad.