Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Amptelike gids sewende druk 1972. Opgestel en uitgegee deur die Beheerrraad van die Voortrekkermonument. Hardeband met stofomslag, 88 bladsye. Goeie toestand. Klein tippex merk (20mm) voor-in. Die stofomslag toon tekens van gebruik. Posgeld na enige plek in SA is R20.