Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Harde band met 175 bladsye en geen stofomslag. Omslag bietjie verbleik en 1cm los gedeelte aan bo-rugkant. Deurgeskuur aan bo-voorkant. Ex biblioteek met die gewone stempels. Res van die boek is netjies en stewig. Die ontstaan van die Voortrekker- en ander jeugbewegings. Met statistieke en baie ander interessante gegewens. Dankie vir die inloer!