Die (Vreemde) Einde Van 'n Koerant

Die (Vreemde) Einde Van 'n Koerant

New 2 available
Indicative market price: R275.00
Only 2 left – grab it before it’s gone!
R260.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781067234850
Bob Shop ID
651588190

About Die (Vreemde) Einde Van 'n Koerant By Barnard Beukman

Op Donderdag 13 Junie 2024 het die nuus op die sakenuuswebwerf Moneyweb gebreek: Media24 gaan die dagblad Beeld, asook drie ander titels, Rapport, Daily Sun en City Press sluit. Volgens die Moneywebjoernalis Jeremy Maggs, sou "die besluit lesers en die Suid Afrikaanse mediabedryf skok."


Lesers, redaksielede en adverteerders moes toekyk hoe 'n vreemde en teenstrydige reeks gebeure rondom die sluiting afspeel. Barnard Beukman probeer van die onbeantwoorde vrae beantwoord. Ook deur heelwat te onthul van wat in die gange en raadsale van Media24 en Beeld afgespeel het en beskryf die openbare wipplankrit van ses maande, om die koerant te sluit, wat gevolg het.


Agter die skerms het dit tot die afgryse van die maatskappy geblyk dat adverteerders hul goed begin vat loop en miljoene rande se inkomste aan Media24-publikasies onttrek het. Gevolglik het die koppe onder Media24-bestuurslui, wat die koerantsluiting moes bestuur, begin rol. So fel het die openbare diskoers oor die sluiting van Beeld en ander koerante gewoed, dat Media24 se interim uitvoerende hoof, Raj Lalbadhur, dit in 'n brief aan personeel as die hoofrede aangevoer het waarom die maatskappy nie in 2024 sy halfjaarlikse winsbegroting behaal het nie

Add to cart

Recently viewed

45% OFF
1Pc 15.75x23.62inch 40x60cm Floor Mat
New
R337.00 R612.00
Pennywort Plant
New
R50.00

Similar products

Hoogtepunte van die Afrikaanse Verhaalkuns (Afrikaans) | Elize Botha & N. J. Snyman
Secondhand
R40.00
Die Dinge van 'n Kind (First Edition)
Secondhand
R130.00
Windhoek damals Die Windhoek van weleer This was Old Windhoek - Mossolow, N.
Secondhand
R130.00
Book- N.P. Van Wyk Louw- Die Held-1971-37 Pages
Secondhand
R20.00